Hard soos kameeldoringhout

Hard soos kameeldoringhout
sku: 57168062
366.79 руб.
Shipping from: Russia
   Description
Wat vrees sy die meeste? Dié wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Martie Schlage trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want ná haar ma se dood móét sy net by haar sendelingpa uitkom. “Braam is wild, so hard soos kameeldoringhout. Wanneer hy die dag besef jy is ’n vrou, wil ek nog sien hoe gedra hy hom soos ’n heer!” het Pieter van Bergen gewaarsku. Maar waarheen kan Martie vlug? En wil sy vlug?
   Technical Details
abonement: true
age: 0
author: Sarah du Pisanie
genres_list: 5080,5088,5091,5211
ISBN: 9780624069782
lang: af
publisher: Ingram
Type: book
Форматы: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A6.PDF,MOBI.PRC,TXT
   Price history chart & currency exchange rate

Customers also viewed